Deidre Fortuin se ervaring tydens haar opleidings sessie in Pretoria
Vertrek op Dinsdag, 08 Junie 2010. Die opleiding geskied by Castle Getaway, 30 km, buite Pretoria.
Met my aankoms op die lughawe, was ek ingewag deur 'n shuttle-service, wat my tot by die Stimulus Maksima! - kantoor geneem het. Daarvandaan het een van die vennote, nl. Hennie, my na Castle Getaway geneem. Dit was 'n lang rit, en het gevoel asof ons nooit die bestemming gaan bereik nie.....Read More |